10 thoughts on “SOME INLAND EASTERN CAPE SCENERY

  1. Nou is ek weer lus vir die Oos Kaap… ek wonder hoekom!
    Julle behoort lekker sneew fotos te hΓͺ na die week se lekker lente weer! πŸ˜‰
    Dankie vir jou inloer… kom huier elke Woensday middag, ek skryf op die oomblik ‘n Nellie storie… geΓ«rf by Hester… πŸ™‚

    Like

    • Sneeu is voorspel by Hogsback – ons is koud genoeg hier in Grahamstown dankie, met die wind en (wonderlike) reΓ«n . Die Oos Kaap is ‘n wonderlike deelvan die wΓͺreld. Ek geniet die Nellie storie πŸ™‚

      Like

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.